Ghana - Wikipedia
Ghana (Engels: [ˈɡɑːnə], luister (hulp·inligting)), amptelik die Republiek Ghana (Republic of Ghana), is 'n land in Wes-Afrika.Dit het 'n oppervlakte van 239 567 en 'n bevolking van 31 miljoen in 2020 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Accra, geleë langs die suidkus aan die Golf van Guinee. 'n Ander belangrike stad is Kumasi, bekend as geboorteplek van Kofi Annan, die Verenigde ...